Bybelvertaling Inhoud

 

Die Woord van God

versus

Die 1983 vertaling

Saamgestel deur J.J. Labuschagne en D.J. Erasmus

 

“... hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.” Hand. 17:11

Beproef alle dinge; behou die goeie.”  1 Thess. 5:21

 

“Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.”(1933/1953 VERTALING)

“Jesus antwoord hom: Daar is geskrywe: ‘n Mens leef nie net van brood nie.”(1983 VERTALING)

Hierdie dokument is die vrug van etlike jare se navorsing oor die bybelvertalingkwessie en verwante aangeleenthede. Die afleidings en konklusies is onder geen omstandighede oorhaastig bereik nie, soos duidelik sigbaar is uit die geskrif. Die saak is biddend benader en daar word gepoog om hierdeur lig te werp op moontlik die ernstigste kwessie van ons dag.

I N H O U D

  1. Daar was ‘n man

  2. Miskonsepsies en wanperspektiewe

  3. Die Woord aan die woord

  4. Die Sataniese aanslag teen die Woord van God

  5. Verskille tussen die 1983 en die 1933/1953 vertalings

  6. Oorsprong van die grondtekste

  7. Redes vir die verdraaiing van die Woord

  8. Bibliografie

  9. Geraadpleegde bronne

  10. Bylaes:

  1. Lys van weglatings en verdraaiings in die nuwe vertaling

  2. Desiderius Erasmus

  3. ‘n Vals eenwêreldbybel

  4. Die nuwe wêreldorde

“As iemand My liefhet,sal hy my woord bewaar, ...” Joh 14:23

Powered by counter.bloke.com
vorige persone het al hierdie webwerf besoek

“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Dit is die eerste en groot gebod.

En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.”

Matt. 22:37-40

Oorspronklik uitgegee in 1999 - Geen Kopiereg

Vertel 'n vriend van hierdie bladsy!
Vriend se naam:
Vriend se e-pos:
Jou naam:
Jou e-pos: